Marklin ICE3 intermediate waens

Gestart door Marius in Afrika, 07 december 2009, 16:34:27 PM

Marius in Afrika

Hallo vriende

Ek is op soek na die parte lyste vir Marklin ICE3 intermediate waens. Is daar iemand wat my kan bystaan met die parte lyste vir Marklin ietem nommers 43707, 43717, 43727 en 43737. Marklin diens afdeeling in Duitsland het nie hierdie parte lyste beskikbaar nie. Help my asseblief.

Beste groete